Artikels gemerk met / Articles tagged: US gimnasium

US swembad

Swembad steeds leeg

Post | | Nuus | 1 response

Mari Rabie, oud-Matie en Olimpiese­ driekampatleet, het tydens ’n onderhoud aan Die Matie vertel dat US-swematlete swaarkry weens die gebrek aan besluitneming­ van die Universiteitsraad­.