The new residence placement policy is set to come into effect from 1 June 2013. This confirmation was given to Die Matie in an interview with prof. Arnold Schoonwinkel, Stellenbosch University (SU) Vice Rector: Teaching and Learning, on 9 May.
The new residence placement policy is set to come into effect from 1 June 2013. This confirmation was given to Die Matie in an interview with prof. Arnold Schoonwinkel, Stellenbosch University (SU) Vice Rector: Teaching and Learning, on 9 May.
CHINAMEN, ’n klug opgevoer deur inwoners van Sonop en Helshoogte, is as die wenproduksie van 2013 se Toneelfees aangewys.
FREQUENTERS of local pub Springboks might have to wait a while longer for the confusion surrounding liquor trading hours at the establishment to be cleared up.
“We are unsatisfied with the way that they have handled us, and the donations that were meant for us as victims,” Mzwandile Ketse, a community leader of Zone O in Kayamandi and a former ward councillor, told Die Matie on Friday.
Huis Marais, Huis Visser en Irene se koshuisgelde moet met 35% verlaag word om te kompenseer vir die ontwrigting wat inwoners ervaar weens die Meesterplan-konstruksie.
Die Raad van die Universiteit van Stellenbosch (US) sal tydens ’n vergadering op 29 April besluit of die negende konsepkoshuisplasingsbeleid as amptelike beleid aanvaar sal word.
The annual MTN Radio Awards was an evening of success for Stellenbosch University’s campus radio station, MFM.
Die finaal van die ATKV Universitietsdebatskompetisie het die afgelope naweek in Stellenbosch plaasgevind.
Te midde van verdeeldheid oor die voorgestelde koshuisplasingsbeleid op byna elke uithoek van kampus, het die manskoshuis Wilgenhof tydens ’n onlangse reünie ’n mosie aanvaar waarin hulle hul posisie in hierdie verband uiteensit.
Die uitslae van MAD2 2013, wat onlangs by die tweede jaarlikse MAD2–Bal aangekondig is, het tot heelwat spekulasie onder die deelnemende koshuise gelei oor hoe presies die wenners bepaal word.
Follow us