Briewe

lightbulb

Die ligte is aan maar niemand is tuis nie

Post | | Briewe | 1 response

Volgens die Universiteitwebwerf aangaande Volhoubaarheid (www.sun.ac.za/sustainability): “Die Universiteit, sy personeel en studente moet ag slaan op ons daaglikse optrede en ons moet op ’n praktiese vlak poog om ons invloed op die omgewing te versag.”