Win a free camping spot for 4 people during the weekend of 8 – 10 June for the Wacky Wine Weekend.
The price also includes free entrance to the Arabella Live music experience (for Friday and Saturday).
E-mail your name, telephone number and ID number to kompetisie@diematie.com (Wacky Wine in the subject line).
Competition closes 16 May.





Jis, ek het nog nooit ‘n Die Matie kompetisie gewen nie, maar ek skryf nog altyd in! Ek hou moerse erg duim vas, want ek kort hierdie een!
Ek het gister ook gestuur! Ek wil dit so baie graag wen! Het die wegbreek dringend nodig! My man het ‘n dubbele heupvervanging in Nov 2011. Ons kon glad nie weggaan voor die operasie nie en ook nie daarna nie. Hy het mooi herstel en kan nou weer normaal loop en beweeg!!!! Ons soek albei ‘n lekker wegbreek, en hoop ons wen hierdie een!
This would be amazing!